Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Sandpiper

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 27 resensies vir 28 Sandpiper
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marisa V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Uncle and Aunt are lovely people.

Beautiful, clean, big house with pool and braai area in a safe neighbourhood.

28 Sandpiper se terugvoer

Dit was regtig 'n plesier om julle as gaste te hê. Julle is altyd welkom.
Seegroete
Marita

28 Sandpiper
Maritz V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritz V

Baie lekker.

Daar is tot uitskiet kampstoele.

28 Sandpiper se terugvoer

Was 'n plesier. Kom gerus weer....

28 Sandpiper
Maruzane B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruzane B

Gesellig, rustig, oulike selfsorg plekkie.

Ons het baie lekker gebly by 28 Sandpiper. Ons sal beslis weer daar kom bly en die plekkie aan vriende en familie aanbeveel. Baie dankie Tannie Marita en Oom Gethard, julle het ons welkom laat voel van dag een af.

28 Sandpiper se terugvoer

Dit was 'n plesier. Kom gerus gou weer ..
Marita

28 Sandpiper
Chanel H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel H

Great getaway.

Very nice hosts and very welcoming. The loft and flat was very neat and modern. Would definitely return.

Dirk R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Definitely worth the stay.

One of the best places we have had the privilege of staying at. The accommodation is even better than expected. The hosts are such lovely people, who ensure that you feel welcome and at home at all times.

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie, Dirk, dit was 'n plesier om jou hier te hê. Seegroete.
Marita en Gerhard

28 Sandpiper
Elize E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

No major complaints. Knives could be sharper.

It was the most fantastic stay we've had. Will recommend to all friends and family.

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie vir jou eerlike terugvoer, Elize. Ons sal beslis 'n punt daarvan maak om steakmessies aan te koop.

Groete
Marita

28 Sandpiper
Pieter A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Wonderlik.

Kleinkinders het hul gate uit geniet. Baie lekker geswem by Cape Vidal, lekker gerus in stilte, rus en vrede.

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie, Pieter. Julle is altyd welkom.
Groete
Marita

28 Sandpiper
Isabel G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel G

Baie gasvry en dit het soos huis gevoel.

Blyplek het al ons verwagtinge oortref. Ons het oud en jonk baie lekker gebly, geswem, gekuier. Baie gasvrye eienaars.

28 Sandpiper se terugvoer

Hi Isabel. Dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop julle kom gou weer.
Groete
Marita

28 Sandpiper
Denise J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise J

Overall great experience at 28 Sandpiper.

Had a very enjoyable stay at 28 Sandpiper. The hosts are great and very welcoming, friendly, and helpful. The rooms are well-kept, clean, and the beds are comfortable with air conditioners in the rooms that really help on the very hot days. This was an overall great experience and an amazing stay that made us enjoy every minute of St Lucia. Thank you to everyone at 28 Sandpiper for the lovely stay.

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie, Denise. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer. Groete, Marita.

28 Sandpiper
Neal G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal G

Vriendelike mense, baie skoon en netjiese plek.

Kan die plek oor en oor aanbeveel.

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie Neal, dit was 'n voorreg om jou hier te hê. Kom gerus weer.
Groete, Marita

28 Sandpiper
Johann P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Ons sal enige tyd weer teruggaan vir 'n vankansie.

Ons het regtig lekker gebly. Woonstel is groot en ruim. Die bonus was dat ons het glad nie geweet van enige loadshedding nie, want daar was 'n sonkragstelsel en waterpompe. Die woonstel is goed toegerus met als wat 'n mens nodig het vir 'n paar dae se rus.

28 Sandpiper se terugvoer

Hi Johann
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer.
See-groete
Marita

28 Sandpiper
Tanya D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Absolutely amazing stay.

We enjoyed our stay, it was everything and more. The host was incredible and the unit was clean and tidy. Solar was a big plus. Safe and secure parking as well.

Louis H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Sal beslis weer daar kuier.

Akkommodasie baie skoon, netjies, gerieflik met alles wat mens nodig het. Beslis 'n puik plek! Eienaars vriendelik en hulle maak seker dat mens gerieflik is. Baie dankie vir goeie diens.

Chrisca B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisca B

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Ons het vreeslik lekker gebly. Geen probleem met beurtkrag nie, daar is solar. Gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer by 28 Sandpiper boek!

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Groete
Marita Greeff

28 Sandpiper
Martin J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Onvergeetlik!

Sal verseker aanbeveel. Skoon en baie netjies. Alles wat jy nodig het onder een dak. Eienaars is baie gasvry.

Ingrid P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P

Superb stay at 28 Sandpiper.

We booked out both units for a family holiday two families of 4 and granny. It was magnificent, the units were tastefully decorated and beds were comfortable, everything was supplied that you could think of including extras and anything you needed the hosts were happy to help out with. Thanks to their solar and gas setups we were blissfully unaffected by any loadshedding which was fabulous. Close to all the good things St Lucia has to offer. We would highly recommend staying here.

Naomi G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G

Dit was absoluut heerlik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dit was baie netjies en die gashere was so tegemoetkomend. Dit was baie veilig en die solar het baie gehelp. Ons sal definitief weer daar bly en beveel dit aan vir enige iemand wat lekker wil gaan rus.

Sarah M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Beautiful accommodation with great hosts, centrally located in a quiet part of St Lucia.

We thoroughly enjoyed our stay at 28 Sandpiper. Our hosts were so friendly and welcoming. We will be back to stay again.

Lawren O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawren O

Uitstekende verblyf.

Die woonstel is 5-ster verblyf en uitstekend toegerus. Solarstelsel het gehelp om nie beurtkrag te he nie. Gerhard en Marieta is uitstekende gasheer en -vrou. Ons sal dit definitief weer besoek.

Diane J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane J

Beautiful accommodation.

Beautiful accommodation with everything you need.

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie Diane. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Groete. Marita

28 Sandpiper
Stephan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Fantasties! Pragtig en gemaklik!

Baie goed en stylvol toegerus. Dis 'n lieflike plek! Skoonmaakdiens is ook wonderlik en behulpsaam. Mens kan regtig net ontspan. Diens is knap, vriendelik en behulpsaam! Baie dankie - Ons kom vir seker weer terug!

28 Sandpiper se terugvoer

Baie dankie, waardeer.
Hoop ons sien julle weer.

28 Sandpiper
Heather L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather L

Wonderful vacay unit.

We arrived at an odd time as far as the check-in-norms are concerned, but our hosts were accommodating and welcoming. The unit is better suited to a couple with children or a couple with a group of friends, as there's a Queen bed and 4 single-sleepers. The unit was clean well appointed. The decor was simple and looked good. It had a relaxing atmosphere which is exactly what I wanted. The pictures don't do this apartment justice. Also, there's little to no signal in St. Lucia most of the time, so the Wi-Fi was super helpful.

Edward B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B

Should be a 6 star stay.

We had an awesome stay. Even with loadshedding we never knew it was loadshedding as they run on solar system. We had a lady cleaning every day and they even changed bedding on a regular basis. Very friendly people. We couldn't believe what we got for our money. Well done to the owners and thank you for the awesome stay. Will see you again soon.

Anneline G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G

It was amazing.

Enjoyed our stay and would definitely use 28 Sandpiper again.

Isak V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak V

Ontspannend, wonderlik en rustig.

Baie gerieflike blyplek, die woonstel is afgesonder van die huis met sy eie motorhek. Dit is baie rustig daar uit die besige dorp uit en naby die strand.

Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Heerlik, sal enige tyd weer teruggaan.

Was heerlik om by Oom Gerhard te kuier. Sal definitief weer gaan.

Herman R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Great place with clean long stretching beaches and lots of swimming spots.

Thanks for the great stay.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Sandpiper, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbe2609b3c411a78a50560562767b9d287adbaef032dea4bde6cc74b9e038faee4dd1248ac00afd4ef97e731b17a91ef5ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 28 Sandpiper St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376783093509 32.418647145369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang