Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 Sandpiper

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Oom en Tannie is lieflike mense. Beautiful, clean, big house with pool and braai area in a safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Dit was regtig 'n plesier om julle as gaste te hê. Julle is altyd welkom. Seegroete Marita

Maritz V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Daar is tot uitskiet kampstoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Was 'n plesier. Kom gerus weer....

Maruzane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gesellig, rustig, oulike selfsorg plekkie. Ons het baie lekker gebly by 28 Sandpiper. Ons sal beslis weer daar kom bly en die plekkie aan vriende en familie aanbeveel. Baie dankie Tannie Marita en Oom Gethard, julle het ons welkom laat voel van dag een af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Dit was 'n plesier. Kom gerus gou weer .. Marita

Chanel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great getaway. Very nice hosts and very welcoming. The loft and flat was very neat and modern. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Definitely worth the stay. One of the best places we have had the privilege of staying at. The accommodation is even better than expected. The hosts are such lovely people, who ensure that you feel welcome and at home at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Baie dankie, Dirk, dit was 'n plesier om jou hier te hê. Seegroete. Marita en Gerhard

Elize E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

No major complaints. Knives could be sharper. It was the most fantastic stay we've had. Will recommend to all friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer, Elize. Ons sal beslis 'n punt daarvan maak om steakmessies aan te koop. Groete Marita

Pieter A
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Kleinkinders het hul gate uit geniet. Baie lekker geswem by Cape Vidal, lekker gerus in stilte, rus en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Baie dankie, Pieter. Julle is altyd welkom. Groete Marita

Isabel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie gasvry en dit het soos huis gevoel. Blyplek het al ons verwagtinge oortref. Ons het oud en jonk baie lekker gebly, geswem, gekuier. Baie gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Hi Isabel. Dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop julle kom gou weer. Groete Marita

Denise J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Overall great experience at 28 Sandpiper. Had a very enjoyable stay at 28 Sandpiper. The hosts are great and very welcoming, friendly, and helpful. The rooms are well-kept, clean, and the beds are comfortable with air conditioners in the rooms that really help on the very hot days. This was an overall great experience and an amazing stay that made us enjoy every minute of St Lucia. Thank you to everyone at 28 Sandpiper for the lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Baie dankie, Denise. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer. Groete, Marita.

Neal G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Vriendelike mense, baie skoon en netjiese plek. Kan die plek oor en oor aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
28 Sandpiper
Baie dankie Neal, dit was 'n voorreg om jou hier te hê. Kom gerus weer. Groete, Marita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Sandpiper, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbe2609b3c411a78a50560562767b9d287adbaef032dea4bde6cc74b9e038faee4dd1248ac00afd4ef97e731b17a91ef5ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 28 Sandpiper St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376783093509 32.418647145369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang