Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28A Greenway Woods

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

28A Greenway Woods bied oordstylverblyf op 'n veilige landgoed in die buitewyke van Witrivier. Die landgoed skuil tussen Lake Longmere en die White River Country Estate wat dit ideaal vir avonturiers, natuurliefhebbers, sportentoesiaste en sakereisigers maak.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskassie, broodrooster, lugbraaier, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike stoep, braaigeriewe en 'n swembad, en daar is 'n gimnasium op die perseel waar gaste teen 'n daaglikse tarief kan oefen. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kyk 'n fliek by die Casterbridge Country-winkelsentrum, smul aan heerlike maaltye by die uitstekende, plaaslike restaurante, of durf een van die opwindende aktiwiteite in die omgewing aan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Liselle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink 28A Greenway Woods het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720d921de43de6093e34e84f801d452d7e9418efd4031ee6005435205975c503a10c4a72ae1a3ff7ec0d6bc799b7bf0d954c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Vintage Drive 28 Greenway Woods 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.282076235572 31.004051635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang