Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@2Bezuidenhout

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bezuidenhout-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R600 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@2Bezuidenhout is 'n bekoorlike gastehuis in die Oewersig-woonbuurt langs die Mooirivier in Potchefstroom.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede en 'n rugsakreisiger-eenheid. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het kombuisies wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is wat 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf het maak ook van sonkrag gebruik.

Die area spog met lieflike natuurskoon en parke langs die pragtige rivier as jy wil stap of piekniek hou. Dit is ook stapafstand vanaf die Noordwes-Universiteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bezuidenhout-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bezuidenhout-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ffb8c6837404f49a51415f4b9fdc39c092a43c35ef94cc064f8bd577d583f83776b5803880b2d8612634f1ff29ecef000b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 2 Bezuidenhout Street Oewersig 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.688297895784 27.102274679295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang