Dreaming Lodge
Beskrywing
Die woonstel bied slaaplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n enkelbed en dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kaggel en 'n binnebraai, asook gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die sleutels sal nie oorhandig word indien die breekskadedeposito nie voor aankoms betaal is nie.
Uitklok na 11:00 sal teen 'n ekstra koste per uur geskied.
Daar is 'n voorafbetaalde boks vir elektrisiteit. Gaste is daarvoor verantwoordelik om self die elektrisiteit aan te vul.
Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie.
Stilte tye is tussen 23:00 - 09:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis is 'n dubbelverdiepinghuis en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n binnebraai-area. Die kombuisie op die boonste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis lei na 'n stoep en balkon met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die sleutels sal nie oorhandig word indien die breekskadedeposito nie voor aankoms betaal is nie.
Uitklok na 11:00 sal teen 'n ekstra koste per uur geskied.
Daar is 'n voorafbetaalde boks vir elektrisiteit. Gaste is daarvoor verantwoordelik om self die elektrisiteit aan te vul.
Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie.
Stilte tye is tussen 23:00 - 09:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2de Laan 136, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang