Dreaming Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Queen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Travisleigh B - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing. Close to shops, restaurants, and fishing spots.
Igshaan L - Aug 2024
Algehele gradering
Leker en mooi.
Raedawn W - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Dreaming Lodge se terugvoer
Hi Raedawn
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom om weer 'n wegbreek tydjie te bespreek.
Groete tot "n volgende keer.
Margo C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Die eienaar self is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons op ons gemak is.
Dreaming Lodge se terugvoer
Liewe Margo
Dankie vir jou terugvoering. Jy is welkom om weer te bespreek vir 'n wegbreek naweek of dalk langer.
Groete tot 'n volgende keer.
Altessa G - Mrt 2022
Algehele gradering
Die kuier was ongelooflik lekker en die area is baie rustig.
Dreaming Lodge se terugvoer
Liewe Altessa
Ek is baie bly dat julle die kuier by 2nd Ave Dreaming Lodge so geniet het. Jy is welkom om weer 'n bespreking te doen.
Groetnis tot volgende keer.
Dawie J - Feb 2022
Algehele gradering
Kleinmond is 'n lieflike dorp.
Lees meerLissindas P - Sep 2021
Algehele gradering
Die eienaars was baie vriendelik, die huis skoon en netjies.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2de Laan 136, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang