3 @ The Square
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 91, Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 @ The Square is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n goeie opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskassie met voorraad, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie kompleks is net 'n paar minute vanaf die lughawe en die strand. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Circular-rylaan 91, Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 91, Overbaakens, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap