Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11de laan 3, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Luxury Holiday Home is 'n pragtige villa in die voorstad Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin aangesien dit net oorkant die pad van een van Gqeberha se hoofstrande geleë is.

Dié dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan maksimum 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander twee slaapkamers elkeen 'n koningingrootte-bed het. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet.

Die helder en ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, 'n binnebraai, 'n pooltafel en 'n swembad in.

Daar is ook talle sitplekke met 'n sentrale eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11de laan 3, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Luxury Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11de laan 3, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5ab0b0d129736c5d3c5de8aca1ccab97f2cd02b295cfa2bb43282de1ebffd4272ea5f630b092417fb242e39b7c899419479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 3 11th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.9901153 25.6733501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang