3 Anchors Aweigh
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneus-weg 3, Anchors Aweigh, Woodgrange, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
3 Anchors Aweigh is 'n lieflike en veilige selfsorg-grasdakkothuis in 'n vakansieoord in Hibberdene. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne of groepe vriende.
Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders of twee klein gesinne. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die derde solderslaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n kookplaat en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei en 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV, 'n oop uitsig en 'n verskeidenheid boeke.
Die ruim stoep het gasbraaigeriewe, sitplek en 'n sondek. Die eiendom beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Die rivier grens aan die huis, en gaste kan hul bote by die bootklub te water laat.
Daar is 'n winkeltjie op die perseel, gaste kan die "Plaas Kombuis" besoek vir hul basiese behoeftes of 'n heerlike tuisgemaakte ete.
Daar is ook verskeie betroubare pendeltuie wat tussen Anchors en groot dorpe werk.
Die eiendom is stapafstand vanaf 'n pragtige swemstrand. Gaste kan die son, see en sand geniet, met die bykomende gerief van haainette en lewensredders om veiligheid te verseker. Die strand word ook internasionaal erken met 'n Blouvlag, wat sy netheid en omgewingskwaliteit beklemtoon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Stompneus-weg 3, Anchors Aweigh, Woodgrange, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Anchors Aweigh het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Woodgrange Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneus-weg 3, Anchors Aweigh, Woodgrange, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang