Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Key Largo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Solet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld en rustigheid vir die siel. Was regtig lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anestachia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker week by die see. Dit was 'n baie lekker verblyf en ons as gesin het dit baie geniet. Dis stil en rustig en skoon. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Baie vriendelike eienaar-opsigter. Rita is puik! Baie baie lekker. Woonstel was baie skoon, linne ook. Die handdoeke was fantasties en goeie kwaliteit. Die swemhanddoeke 'n puik ekstra, onverwaks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wonderlik. Die kuier was wonderlik, naby aan die strand wat goed was vir die kinders. Die walvisse kon ons van die stoep af sien. Ushaka was so naby vir 'n dag se kuier. Baie dankie, ons sien julle volgende jaar weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlik. Wonderlike mense. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristy P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Exceeded our expectations. Beautifully designed and clean. Has everything you need and more! Rita was warm, friendly and oh so helpful! Was so impressed! Even the finest detail was thought of, like having long-life milk in the fridge, sugar sachets and chocs and fresh towels on the bed. Rita went over and above.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustige area, naby alles. Netjies. Wasmasjiene en droër werk nie te goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshwaro M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Wonderful place to relax with family. Having WiFi available would be the cherry on the cake. I would however still visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Refiloe P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Best vacation ever. Cleanness and service was out of this world, and to Rita for making us feel at home. I'm definitely coming back. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoucXG8zjssfgiJl6GxkVVcvX1qBKj6QqyuzYte9MWaLC25q0F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 75 5 1 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -30.072227591788 30.873403251172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang