Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Camps Bay Luxury Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir 3 on Camps Bay Luxury Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Diketso S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diketso S

Excellent.

Pleasant experience and good service.

George F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George F

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly. Ek het nog 'n ekstra aand bespreek in 'n laer klas kamer waarvan die bed nie so lekker was nie. Ek kort beslis 'n ander matras.

Christo G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

Rustig.

Heel aangename tyd met baie vriendelike personeel.

Marina A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A

Ons het n heerlike tydjie met n baie lekker ontbyt elke oggend gehad. Die personeel is baie goed opgevoed.

Baie netjiese plek, goed geleë met baie goeie personeel.

Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Sal self weer gaan.

Heerlike kuierplek om tuis te gaan en diens was 5 ster.

Cecilia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V

Gemaklike akkommodasie naby alles in Kampsbaai.

Die ontvangs en diens was baie vriendelik en effektief. Die ligging is perfek - loopafstand van die strand en restaurante. Pragtige uitsig! Lekker gebly!

Elize V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Aangenaam.

Baie skoon en vriendelike diens gewees. Adverteer wel 'n koffiestasie met vars gebak wat jy daar kan geniet wat nie so is nie.

3 on Camps Bay Luxury Accommodation se terugvoer

Dear Elize
Thank you for your feedback
Unfortunately due to Covid protocol we are unable to have the sharing upstairs coffee station

3 on Camps Bay Luxury Accommodation
Norma H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma H

It was a perfect position for us to see Cape Town. Staff were friendly and helpful.

They went over and above to accommodate us as we needed an extra bed for my little one. When arriving they surprised us by upgrading us which was such a treat. The unit was clean, had amazing views and the staff were really friendly. We felt very comfortable staying at 3 on Camps Bay.

Willem N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

Veilig, skoon en gerieflik.

Lekker basis om die Kaap te verken.

Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1st Crescent 27, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02548d04a30e3465d3fdd6a5b67704ae341610cd77722c367ed69567b3bdbe600b389c8cdca5869cdc5cbb8482b3dd68c0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 27 1st Crescent Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.958626673143 18.378904993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang