Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Camps Bay Luxury Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Diketso S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent. Pleasant experience and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Ek het nog 'n ekstra aand bespreek in 'n laer klas kamer waarvan die bed nie so lekker was nie. Ek kort beslis 'n ander matras.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Rustig. Heel aangename tyd met baie vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons het n heerlike tydjie met n baie lekker ontbyt elke oggend gehad. Die personeel is baie goed opgevoed. Baie netjiese plek, goed geleë met baie goeie personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Sal self weer gaan. Heerlike kuierplek om tuis te gaan en diens was 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Gemaklike akkommodasie naby alles in Kampsbaai. Die ontvangs en diens was baie vriendelik en effektief. Die ligging is perfek - loopafstand van die strand en restaurante. Pragtige uitsig! Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Aangenaam. Baie skoon en vriendelike diens gewees. Adverteer wel 'n koffiestasie met vars gebak wat jy daar kan geniet wat nie so is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
George
3 on Camps Bay Luxury Accommodation
Dear Elize Thank you for your feedback Unfortunately due to Covid protocol we are unable to have the sharing upstairs coffee station

Norma H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

It was a perfect position for us to see Cape Town. Staff were friendly and helpful. They went over and above to accommodate us as we needed an extra bed for my little one. When arriving they surprised us by upgrading us which was such a treat. The unit was clean, had amazing views and the staff were really friendly. We felt very comfortable staying at 3 on Camps Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Veilig, skoon en gerieflik. Lekker basis om die Kaap te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1st Crescent 27, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02548d04a30e3465d3fdd6a5b67704ae341610cd77722c367ed69567b3bdbe600b389c8cdca5869cdc5cbb8482b3dd68c0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 27 1st Crescent Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.958626673143 18.378904993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang