3 on Perlemoen
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen-straat 3, Sandbaai, Overberg, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 on Perlemoen is 'n moderne selfsorgwoonstel in die kusdorp Sandbaai, wat wes van Onrusrivier en oos van Hermanus geleë is. Die woonstel is naby Sandbaai se strand wat vol rotspoele, grotte en snorkelplekke is.
Die oopplan-woonstel is op die boonste verdieping en het 'n aparte ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, aparte badkamer het net 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n gemaklike rusbank met nog stoele en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n buitebraai waar gaste die uitsig op die berg kan geniet.
Die Hemel-en-Aarde-vallei is reg agter Sandbaai en het verskeie winkels, plaasstalletjies, galerye, ateljee's, juwelierswinkels en restaurante. Gaste kan gerus dié wynroete verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Claudine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Perlemoen-straat 3, Sandbaai, Overberg, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 on Perlemoen het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen-straat 3, Sandbaai, Overberg, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang