3 on Perlemoen
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen-straat 3, Sandbaai, Overberg, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 on Perlemoen is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n lieflike woonbuurt genaamd Sandbaai, wes van Onrusrivier en oos van Hermanus. Die woonstel is naby Sandbaai-strand, wat besaai is met rotspoele, opwindende klein inhamme en gewilde snorkelplekke.
Die oopplan-woonstel is op die boonste vloer geleë en het 'n aparte ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die aparte badkamer het slegs 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n gemaklike rusbank met stoele en 'n knus kaggel. Van die leefarea af deur die skuifdeur lei 'n balkon met 'n sitarea en 'n buitebraai waar gaste die asemrowende berguitsigte kan geniet.
Die Hemel-en-Aarde-dorpie, wat reg agter Sandbaai is, is die tuiste van 'n wye verskeidenheid winkels, plaasstalletjies, galerye, ateljees, juweliersware en restaurante. Die wynroete is 'n gewilde manier om die grootste deel van die dag deur te bring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Claudine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Perlemoen-straat 3, Sandbaai, Overberg, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 on Perlemoen het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoen-straat 3, Sandbaai, Overberg, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang