Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Queen Street

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Michael Johann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitmuntend, rustig, gerieflik en so mooi. Kan nie wag vir ons volgende besoek. Ons verblyf was amazing. Die attention to detail binne en buite is uitmuntend. Alle geriewe om jou verblyf so lekker en gerieflik as moontlik te maak en baie lekker bederfies om jou spesiaal te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Exquisite! Highly recommended. Absolutely outstanding. Immaculate; tastefully decorated; well-equipped; thoughtful attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Central, clean, and cared for. This is truly a home away from home. The hosts have thought of everything, and you will want for nothing. We had a wonderful long weekend in this old lady with a new interior and would come back there in a heartbeat. Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was lekker. Die plek is goed uitgerus, netjies en smaakvol versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike huis in Calitzdorp. 3 Queen Street is uitstekend geleë en baie goed toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Alles in die huis is van baie hoë gehalte. Kommunikasie met die eienaar was baie maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

What a wonderful stay and great host! This is a stunning little home in the heart of historic Calitzdorp, beautifully yet practically and comfortably furnished, complete with everything you would need and more. Would love to have stayed for longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die pragtige ou dame wat so smaakvol "nuut" gemaak is, is 'n welkome uitspanplek. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is en van goeie kwaliteit. 'n Bietjie meer hangplek in die badkamers sal dit net nog beter maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Oornag verblyf op reis met baie bederf eet- en drinkgoed. Uitstekende verblyf. Beste, skoonste, gerieflikste, toegeruste, netjiese huis waar ons nog oorgebly het en ons het al by baie plekke oornag. Baie dankie Jako.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Memorable stay in the most beautiful house. We had a wonderful stay and managed to fit in some wine tasting and a special dinner in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimberly M
1 nag
5.0
Apr 2024

Must stay in Calitzdorp. The home is beautiful, the art stunning, the accommodations are immaculate, and instructions were very helpful. He was very responsive when I had a question about the alarm system. Enjoyed exploring the town the next morning and found it to be an enclave that is quietly re-emerging very nicely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jako Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 3, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19700e42eb81636226f298bdb9f27ccbabae692dfa59ed0813bea7ef8c85833de7cf29fc43256166978ecc40efd65f71f0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 3 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.5357011072 21.685345942956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang