Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

3 Queen Street

Vr.
28ste28Feb
Sa.
1ste1Mrt
So.
2de2Mrt
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Vr.
7de7Mrt
Sa.
8de8Mrt
3 Queen Street
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Met vooraf reëling kan kinders onder die ouderdom van 12 gehuisves word. Die huis en tuin is nie geskik of veilig vir kinders nie. Ouers wat met jonger kinders reis is welkom, maar sal hulle te alle tye veilig moet hou.

Opgeleide en goedgemanierde troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, en bly die gaste se verantwoordelikheid. Troeteldiere word nie op die beddens en meubels toegelaat nie. Troeteldierbeddens moet saamgebring word.

Let asb. dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die verblyf met bespreking te aanvaar.

Vir langer verblyf kan 'n skoonmaakdiens gereël word met vooraf reëlings en teen 'n ekstra koste.

Harde musiek of geraas tussen 21:00 en 08:00 word nie toegelaat nie.

Rook binnenshuis is verbode.

Laat weet asb. jou eienaar as iets breek.

Skakel asb. die ligte en lugversorging af wanneer jy die huis verlaat.

Eet en drink in die kamers word nie toegelaat nie.

Laat en vroeë inklok of uitklok moet aan die eienaar gekommunikeer word.

Besoekers word slegs toegelaat indien vooraf gereël.

Moet asb. nie ander items as toiletpapier in die toilet weggooi nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 3, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19700e42eb81636226f298bdb9f27ccbabae692dfa59ed0813bea7ef8c85833de7cf29fc43256166978ecc40efd65f71f0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 3 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.5357011072 21.685345942956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456