3 Queensway
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Queensway-straat 3, Manaba-strand, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
3 Queensway is 'n selfsorgvakansiehuis naby Manaba-strand in Uvongo. Hierdie huis spog met 'n see-uitsig en is naby verskeie besienswaardighede, wat dit ideaal maak vir 'n gesin wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.
Dié vyfslaapkamerhuis bied slaapplek aan 10 volwassenes. Vier slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Gaste deel 3 badkamers, waarvan 2 badkamers 'n stort het en die derde badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel. Buite is 'n ingeboude braai-area met 'n uitsig oor die see.
Gaste kan by die strande in Uvongo sonbaai of swem, of by die Uvongo-rivier Natuurreservaat 'n wandeling geniet. Die area is ook ideaal vir visvang en roeibootry in die strandmeer. Daar is 2 woonstelle met permanente huurders op die perseel. Verder het die verblyf 'n JoJo-watertenk in die geval van wateronderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Luandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Queensway-straat 3, Manaba-strand, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Queensway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Queensway-straat 3, Manaba-strand, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal