Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 Branderdraai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elsa C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Best break away house! We had a fantastic time at 30 Branderdraai. The views are absolutely breathtaking. The house is spacious and it contains everything you might need to enjoy your stay. The host is a true gem. I cannot wait to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Dear Elsa, it was a pleasure to host your family at 30 Branderdraai. Glad you enjoyed your stay with us and looking forward to seeing you again in future. Kindest regards, Chris

Juan-maree V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Voel soos tuiste. Ons maatskappy het 'n groot projek gehanteer in Hermanus en die rusplek het dit beslis die moeite werd gemaak. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Beste Juan-maree. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle span hier by 30 Branderdraai te akkommodeer en sien daarna uit om weer in die toekoms te verwelkom. Baie dankie.

Alvin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Our host, Chris, greeted us warmly into our very homely accommodation. The welcome bunch of fresh flowers added to the welcome. What a fantastic place with an awesome seafront view and close to the mall and shops. It was perfect for our family; great times, great memories. Chris was the perfect host, keeping us abreast of developments on the conditions with the storm of the September long weekend, also offering us a free night due to road closures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Alvin. Jou positiewe kommentaar word waardeer en kan ons net aan spoor om nog beter te doen.

Abel Jacobus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie aangenaam. Chris was baie behulpsaam en die huis sit naby aan alles wat jy nodig het om jouself te genie, dankie vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Jaco. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer en dankie dat julle 30 Branderdraai so goed versorg het. Sien daarna uit om julle in die toekoms weer te sien. Groete Chris

Donne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lovely home with a stunning view. We were a total of 10 people - with 4 children between the ages of 2 and 9. The home is lovely and spacious, kitchen fully equipped for self-catering. Stunning view of the ocean from the dining room and braai area. The gas stove top and lamp bulbs were greatly appreciated during the loadshedding hours we had during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Hi Donne Thank you very much for your positive review, it is highly appreciated. We see your comments and promotion by word of mouth as a key marketing tools and therefore we continuously strive to improve the standard of our facilities and service. Thank you for taking good care of the property, looking forward to welcoming you back in the near future.

Pieter S
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Vriende op 'n gholftoer. Lieflike ligging, pragtige see-uitsig, heerlike braai! Diens van Chris was onverbeterlik. Baie dankie, ons hoop om eendag weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Pieter dit was n plesier om julle hier by 30 Branderdraai te akkommodeer. Sien uit na julle volgende besoek.

Sias K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Goeie ligging teen die see. Baie gerieflik. Baie lekker naweek saam met vriende. See reg voor jou. Lekker wandelpad. Mooi sonsondergange.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie vir jou positiewe terug voering Sias. Dit was n groot plesier. Ons strewe daarna om dit vir ons gaste so aangenaam en gerieflik moontlik te maak, hierdie positiewe terugvoering kan ons net verder aanspoor om nog beter te doen. Dankie ook vir jul insette van waar ons nog kan verbeter. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms by 30 Branderdraai te ontvang. Vriendelike groete Chris

Marius P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2022

Lekker rustig. Rustige omgewing op seefront.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
30 Branderdraai
Goeie dag Ezard Baie dankie vir die terugvoering. Omdat kliente satisfaksie vir ons baie belangrik is, sal ek sal julle kontak om te hoor waar ons kan verbeter. Vriendelike groete Chris

Danielle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Absolutely stunning view with a beautiful and cosy home. We had exceptional service from Chris. He ensured that our stay was enjoyable and also memorable. We loved the fact that the house felt like home. Definitely a place to go to with family, the kid's had a blast enjoying the backyard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Hi Danielle So glad that you enjoyed your stay at 30 Branderdraai. Your positive comments are highly appreciated and will serve as an inspiration to do even better. Kindest regards Chris

Anthea W
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Just what the doctor ordered After a rough few weeks, 30 Branderdraai was just what my family needed. Chris was the perfect host. Everything we needed was there and more - kids and adults loved the location and the view. The weather this past weekend was spectacular allowing for a swim and some fishing and early morning walks. Thank you for the excellent experience - I will definitely be visiting again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Thank you so much Anthea. Your positive comment can only inspire us to do even better. From our team also thank you very much for taking good care of 30 Branderdraai. Looking forward to hosting you again in the near future. Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R4 750
R4 750 R4 275
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 750
R4 750 R4 275
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraai-straat 30, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7601ac194c30055dfe2cdea101e06f56f946cc0dfa03e62ac5fa17b3ab0b98450590d346e0d7f02b024453280c11adaf32f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 750 nouVanaf R4 275 per nag (plek vir 10) 24 5 1 5 30 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420923 19.184795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang