30 Branderdraai
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Branderdraai-straat 30, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R3 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
30 Branderdraai bied ‘n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai en het 'n besondere ligging bokant die wandelpad van Sandbaai na Onrusrivier. Die wandelpad is ideaal om rustig en ontsanne vanaf Sandbaai strand na Onrus strand te stap - ongeveer 1 km.
Dit beid ook die geleentheid om rustig saam met vrieende en familie te ontspan en die onbeperkte seeuitsig te geniet.
Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk en die vierde kamer het ‘n koningingrootte-bed. Kamers 2, 3 en 4 deel 'n badkamer met 'n wasbak, stort, bad en toilet.
Die aparte ateljeewoonstel (vyfde slaapkamer) het ‘n dubbelbed en ‘n enkelbed asook 'n en -suite badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Daar is verwarmers in die kamers.
Die ruim oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitkamer area, eetkamer area met 'n binnebraai. Die sitkamer area het gemaklike rusbanke en stoele, ‘n kaggel, TV met DStv en internet. Die leefarea het stapeldeure wat oop maak na die stoep met 'n onbeperkte uitsig oor die see het.
Die kombuis is volledig toegerus met ‘n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof met oond en volledige eetgerei, breekware en braaitoerusting. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Patio meubels en verskuifbare braai indien u buite wil braai en ontspan.
Daar is 'n elektroniese alarmstelsel met 24 uur-reaksie, diefwering en 'n veiligheidsdeur.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel wat omhein is aan die straat se kant.
Die kuswandelpadkronkel al langs die waterfront vanaf Sandbaai-strand tot by Onrus-strand , slegs 250 m vanaf Sandbaai-strand en 450 m vanaf Onrus-strand. Die kusstrook tussen Sandbaai en Onrus is gewild onder branderplankryers, hengelaars, vissermanne en duikers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Branderdraai-straat 30, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 30 Branderdraai het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Branderdraai-straat 30, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang