Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

301 Oyster Quays

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word 7 dae voor aankoms vereis. Die deposito is terugbetaalbaar binne 7 dae na vertrek, mits die woonstel in 'n goeie toestand gelaat word.
Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2a, Eenheid 301 Oyster Quays, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa444c4aba3f4120b062fed8e402e322931b8e4dd4169dc29c637bde6532d4daf02bb6c214f795e01320ff1c0784f7c2d9e29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 2a Lighthouse Road Unit 301 Oyster Quays 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727695531698 31.086454847221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang