302 Bayview
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 17
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Annareen D - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging en pragtige uitsigte. Woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het die week heerlik gebly. Die woonstel is lekker stil en mens hoor nie die besige pad agter die woonstel nie.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 302, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang