302 Oyster Schelles
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R2000 word vereis. Dié deposito is terugbetaalbaar indien die woonstel in 'n goeie toestand gelaat word.
Inkloktyd is vanaf 14:00 en voor 19:00.
Gaste wat ná 21:00 wil inklok, sal 'n ekstra fooi van R200 moet betaal.
Uitkloktyd is voor 10:00.
Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
302 Oyster Schelles het slaapplek vir 4 gaste en dié getal mag nooit oorskry word nie. Sou dié reël verontagsaam word, sal die ekstra mense onmiddellik moet uittrek of die bespreking sal gekanselleer word sonder enige terugbetaling.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Rook is binnenshuis verbode en word slegs op die patio toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang