304 Bayview - E17
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 420 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
304 Bayview - E17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks op die seefront in Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp aan die Suidkus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir fantastiese walviskykgeleenthede van die land en 'n boot af. Die natuurskoon, matige klimaat, buitelugdoendinge, blommeryk en die nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis waarvandaan gaste die Kaapse Overberg kan verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer front na die see en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer front na die berg en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, induksiekoker en -stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea het 'n fantastiese uitsig oor Walker-baai. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofweg 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang