309 on Titanium
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardner Williamslaan 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
309 on Titanium is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Paardevlei, Somerset-Wes. Hiér kan gaste die reuk en gedruis van die branders geniet en die Helderberg vanaf die balkon bewonder.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Omsetter voorsien rugsteunkrag tydens beurtkrag. Die woonstel is naby die N2 en Somerset Mall geleë. Gaste kan ontbyt bestel en by hul deur laat aflewer en dan 'n massering by Nuudo Luxury Boutique Spa op die grondverdieping geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chandre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Gardner Williamslaan 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 309 on Titanium het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardner Williamslaan 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap