31-On-Partridge
Beskrywing
Hierdie eenheid is ’n sonnige eenheid op die eerste verdieping en bied ’n pragtige uitsig oor Strubensvallei. Dit bied verblyf aan 2 gaste en het ’n oopplan-uitleg. Daar is ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ’n kombuisie wat met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel toegerus is. Daar is ’n etenstafel met 2 stoele. Die eenheid het ook lugversorging en ’n slim-TV, asook onbeperkte optiesevesel-internet. Die eenheid maak gebruik van die gemeenskaplike stoep op die grondverdieping waar daar ’n etenstafel met 10 sitplekke en ’n ketelbraai is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, koffie en beskuit. Water en elektrisiteit, sentrale lugreëling. Motorhuis parkering (1 per eenheid), Privaat stoep met tafel, stoele en braai.
Huisreëls
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Moet asb. nie ander gaste pla nie.
Rook is slegs in aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ’n dupleks met ’n pragtige, privaat tuin en stoep. Dit bied verblyf aan 2 gaste en het ’n privaat ingang. Daar is ’n slaapkamer en badkamer op die eerste verdieping, en ’n kombuis op die grondverdieping. Die slaapkamer het lugversorging en het ’n koningingrootte-bed, ’n slim-TV en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Op die onderste verdieping is daar ’n kombuis wat met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel toegerus is. Daar is ook ’n etenstafel met 2 stoele. Die eenheid het onbeperkte optiesevesel-internet met ’n versender in die kamer om sterk sein te verseker. Gaste kan ook aan hul eie ethernet-netwerkkabel direk koppel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, koffie en beskuit. Water en elektrisiteit, sentrale lugreëling. Motorhuis parkering (1 per eenheid), Privaat stoep met tafel, stoele en braai.
Huisreëls
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Moet asb. nie ander gaste pla nie.
Rook is slegs in aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die grondverdieping en bied verblyf aan tot 4 gaste. Die eenheid het ’n oopplan-uitleg en het ’n koningingrootte-bed, ’n instap-kas, ’n slaapbank wat ’n dubbelbed word en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ’n kombuisie wat met ’n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond en ketel toegerus is. Daar is ’n etenstafel met 2 stoele. Die eenheid het lugversorging, sook ’n slim-TV en onbeperkte optiesevesel-internet. Skuifdeure lei na ’n stoep met meubels en ’n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, koffie en beskuit. Water en elektrisiteit, sentrale lugreëling. Motorhuis parkering (1 per eenheid), Privaat stoep met tafel, stoele en braai.
Huisreëls
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Moet asb. nie ander gaste pla nie.
Rook is slegs in aangewese areas toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Partridge-straat 31, Horison Uitgang 1, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang