32 @ Woker
Beskrywing
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort, toilet en wasbak. Die etenstafel het sitplek vir 2 en die platskerm-TV het DStv. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen geraas na 9 nm. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel en inwoners in die buurt.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim, moderne selfsorgwoonstel het 'n dubbelbed in 'n luukse woongebied. Die kombuis is volledig toegerus, daar is WiFi en DStv. Die woonstel is slegs blok van die see af, 500 m vanaf die Swakopmund Indoor Sport-kompleks, en ongeveer 2 km na die dorp. Die woonstel kan saam met die solderwoonstel, gesinswoonstel, en tuinwoonstel bepreek word om slaapplek aan 10 gaste te bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen geraas na 9 nm. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel en inwoners in die buurt.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim woonstel het 'n oopplan-uitleg en kan gerieflik 2 volwassenes en 2 kinders huisves. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die stapelbed in die sitkamer is ideaal vir 2 kinders en kan ook in 2 enkelbeddens verdeel word. Die badkamer het 'n stort en dubbelwasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekware. Die etenstafel het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen geraas na 9 nm. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel en inwoners in die buurt.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse selfsorgwoonstel het 'n groot dek waar gaste die sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan kan aanskou. Daar is 2 dubbelbeddens, 'n toegeruste kombuis en volledige DStv. Die woonstel het sy eie balkon en is bo die ander 2 woonstelle geleë. Die woonstel het 4 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen geraas na 9 nm. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel en inwoners in die buurt.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kompleks is in die middel van Swakopmund op die derde verdieping geleë. Dit het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n pragtige uitsig, afstandbeheerhek en 'n motorhuis maar geen binnenshuise parkeerplek vir voertuie met daktente nie. Sulke voertuie sal in die straat moet parkeer. Dié woonstelle het elk slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n TV. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen geraas na 9 nm. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel en inwoners in die buurt.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woker-straat 32, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang