Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 @ Woker

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Barry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons sal weer hier bly. Baie lekker gebly! Baie mooi en gerieflike woonstel. Baie spasie in ons gesins eenheid. Baie skoon, perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The best stay while visiting Namibia. This was the best stay during our trip to Namibia. Ilse was super friendly and helpful. The loft is extra spacious and had unexpected luxuries which we did not expect considering the price we paid. Fireplace, heated towel rack, washing machine with clothing rack, and delicious coffee to help ourselves to. I would most definitely go back here when visiting Swakopmund again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike kuier! Ons het baie lekker gebly. Gasvrye mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker gebly met 'n pragtige gedeeltelike see uitsig. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Die eenheid is toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het lekker gerus in hierdie ontspanne omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buys S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sakpas, puik, skoon en netjies. Die verblyf het presies aan ons behoeftes voldoen. Regtig goeie waarde vir geld en baie goed geleë. Vriendelike ontvangs en alles was silwer skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome. Perfect place to stay and love the fact that we were close to the sports facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie ruim netjiese verblyf. Baie vriendelik deur Ilse ontvang. Die werker bied beslis baie goeie akkommodasie teen 'n bekostigbare prys, die beste sover op ons reis deur Namibië. Ilse is 'n baie goeie gasvrou en weet hoe om gaste te bederf. Die verblyf was baie netjies en skoon. Veilige parkering op die perseel. Hierdie verblyf sal ek vir enigeen aanbeveel wat in Swakopmund wil vakansie hou. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roleen Daleen O
1 nag
5.0
Aug 2024

Love it. What a beautiful place, thank you so much. This is my place to stay in Swakopmund'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker sal weer kom. Ons het baie lekker gebly en die woonplek was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

'n Juweel in die woestyn! Ons het in die solderwoonstel tuisgegaan. Dit was 'n belewenis. Baie goed toegerus en heerlik ruim. Alles was silwerskoon en baie netjies. Ek beveel die verblyf by 32 @ Woker van harte aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woker-straat 32, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODAxMDBhLThhYzMtNDhjNS05OTE1LWQyMmQ0Njc5NzExNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 32 Woker Street Vineta 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.661467032872 14.528632219574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang