Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Laguna Grove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-laan, Laguna Grove, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33 Laguna Grove is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou op die strandmeer in Knysna. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die omliggende area kan verken en die aktiwiteite kan geniet.

Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eet- en sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met buitemeubels en direkte toegang tot die strandmeer. Die eenheid het ononderbroke kragtoevoer vir tydens kragonderbrekings. Veilige enkelonderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 300 m vanaf Knysna se Waterfront wat winkels en restaurante het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Remembrance-laan, Laguna Grove, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-laan, Laguna Grove, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5345c887afadc1290699e2eb581595e115953d8332a7bfb957342f50a78290726a44387aec198e9800cc840e67375142079b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 4) Remembrance Avenue Laguna Grove 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0400387 23.0421771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang