Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3330 Seekoei

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Paula W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

A relaxing, comfortable place to stay for our family holiday to the Kruger Park. Such a lovely, spacious home for our trip. Plenty of crockery, cups and cutlery, with knives that are sharp. Well equipped with gas and electric. Bonus to have a dishwasher as well as aircon and fans. Very close to Kruger Park, Crocodile Bridge entrance. We visited Kruger Park every day. Lovely braai area. We loved the birdlife around the accommodation and being able to view wildlife around the Crocodile River, a walk away from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wow! Great value for money. Best location, all the facilities needed, clean and comfortable. Being on a bit of a budget, I was surprised at how much I got for my buck, small things like the ice maker, the mozzie nets, the comfy outdoor furniture options, were things we had come to not expect at this price point. Will definitely try to rebook Seekoei when visiting Marloth again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herby G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Wonderlike plek en naby aan die grensdraad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goeie keuse indien jy nie in Krugerwildtuin self bly nie. Spesiaal dat jy besoek van diere kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsig, rustigheid en gemak. Ons het vir 4 dae ontsnap uit die stad en die rustigheid van die bos gaan opsoek. Dit is 'n gemaklike kort afstand tot in die Kruger wildtuin via Krokodilbrug hek. Die eenheid het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek, heerlike braaigeriewe en 'n boma waar jy lang ure kan omsit en gesels. Die gasvrou het ons ook tegemoetgekom met 'n spesiale versoek - ek kan dit regtig hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik, uitstekende ligging. Dit is 'n baie mooi plek met 'n heerlike lapa om in te kuier. Dit is ons tweede keer in Seekoeistraat en Seekoei was nog ons beste kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Amazing place! By far the best place I've ever booked. Everything was the best. I can't complain about anything. This place will become my favorite place to stay at when visiting Kruger or surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lani
3330 Seekoei
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Johan. Ons streef voortdurend om verbeteringe aan te bring. Bly julle het die kuier in die bos geniet! Lani

Coba V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Sal definitief volgende keer my vrou wil gaan wys. Het die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beautiful unit with wonderful entertainment area. Well equipped unit, with lovely swimming pool and view over river. Air conditioning in the bedrooms is a bonus and lovely entertainment area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lani
3330 Seekoei
Hello Michele, Thank you for the positive feedback. Hope to host you again in the near future!

Susann S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Unieke en onvergeetlike Marlothpark ervaring. Ons het onlangs in die lekker huis gebly. Die huis het 'n wonderlike buite-leefarea waar ons lekker kon ontspan en die natuur geniet, met baie diere wat die omgewing lewendig gemaak het. Wat die verblyf nog spesialer gemaak het, was die bestuurderes, se goeie kommunikasie, voor en tydens die verblyf. Sy was beskikbaar om ons te help en het duidelik 'n passie vir die eiendom en die diere. Dit was 'n unieke en onvergeetlike ervaring, en ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lani
3330 Seekoei
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het bly julle het lekker gekuier. Die bos bly 'n spesiale plek om te gaan ontspan! Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei-weg 3330, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3c7796cf1f23745b2f1853c630c2c4b3df95ef41410926fbc2d1161ebb96b457ed22267603cade081fc1e7b7ebc0776cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 8 mense 33 5 1 5 3330 Seekoei Road Marloth Park 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3385663 31.8124657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang