3330 Seekoei
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Paula W - Sep 2024
Algehele gradering
A relaxing, comfortable place to stay for our family holiday to the Kruger Park.
Lees meerMichael C - Aug 2024
Algehele gradering
Wow! Great value for money.
Herby G - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Melanie V - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie keuse indien jy nie in Krugerwildtuin self bly nie.
Elsa G - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustigheid en gemak.
David B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, uitstekende ligging.
Johan H - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing place!
3330 Seekoei se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Johan. Ons streef voortdurend om verbeteringe aan te bring.
Bly julle het die kuier in die bos geniet!
Lani
Coba V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief volgende keer my vrou wil gaan wys.
Michele D - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful unit with wonderful entertainment area.
3330 Seekoei se terugvoer
Hello Michele,
Thank you for the positive feedback. Hope to host you again in the near future!
Susann S - Aug 2024
Algehele gradering
Unieke en onvergeetlike Marlothpark ervaring.
Lees meer3330 Seekoei se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het bly julle het lekker gekuier. Die bos bly 'n spesiale plek om te gaan ontspan! Ons sien uit na julle volgende kuier.
Clive M - Apr 2024
Algehele gradering
A great place to stay.
Euniece V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
3330 Seekoei se terugvoer
Hallo Euniece
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Ulanda B - Des 2023
Algehele gradering
The best short breakaway in years! Highly recommended.
Manie V - Nov 2023
Algehele gradering
Beste wat ons nog ooit in Marloth gekuier het.
3330 Seekoei se terugvoer
Hallo Manie
Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die bos geniet. Dit is 'n spesiale plek.
Groete, Lani
Leon K - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflike verblyf.
Deborah P - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier met alles wat nodig is aan die oewer van die Krokodilrivier.
Lees meerBernadette G - Aug 2023
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek en goed toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Is regtig 'n pragtige plek en sal weer daarheen gaan.
Lees meerTrys W - Jul 2023
Algehele gradering
Kuier area is ruim. Uitsig is fantasties. Huis is netjies en skoon.
3330 Seekoei se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Trys. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Lani
Estelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Neil A - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely stay in a lovely home.
Wayne B - Jun 2023
Algehele gradering
Great place, the outside entertainment area is a big plus.
Jaco F - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, uitstekende ligging.
Noleen V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons kon nie wag om vroegoggend en laatmiddag te sit en wag vir al die diere om te kom kuier nie.
Susan P - Nov 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Lees meer3330 Seekoei se terugvoer
Hallo Susan
Ons waardeer jou posetiewe terugvoer en is baie bly dat jy 'n spesiale tyd by 3330 Seekoei geniet het!!
Chantell E - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Rubina L - Jul 2022
Algehele gradering
Great and house. Also had all we needed for our stay.
3330 Seekoei se terugvoer
Hi Rubina
Thank you for the positive feedback. Glad you enjoyed your time in the bush!
Elinda M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig, luuks met als wat jy nodig het.
3330 Seekoei se terugvoer
Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te akkomodeer. Groete, Lani.
Albert C - Mei 2022
Algehele gradering
It was a great experience and just loved the property and the location.
3330 Seekoei se terugvoer
So happy you enjoyed the visit Albert. The African bush is a special place.
Carel D - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflike huis en goed geleë.
Karen C - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic!
Lees meer3330 Seekoei se terugvoer
Hi Karen,
I am so glad you had a good time. I appreciate your kind words.
Please come visit again.
Henry S - Des 2022
Algehele gradering
Kan aanbeveel vir enige iemand wat rustig in die bos wil wees.
3330 Seekoei se terugvoer
Hallo Henry
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het.
Conrad M - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
3330 Seekoei se terugvoer
Dankie Conrad. Ek is bly julle het die kuier geniet.
Dewald B - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing experience.
3330 Seekoei se terugvoer
Dankie vir die posetiewe terugvoer Dewald.
Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lani.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoei-weg 3330, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang