Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3330 Seekoei

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Renier V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik! Ons het die verblyf verskriklik baie geniet. Regtig goed geleë en met smaak gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plek, definitief 'n 10/10. Seekoei is 'n pragtige plek. Ten volle toegerus met alles en nog meer wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Heerlike kuierarea en die swembad kry baie punte want dit was 'n ekstra warm paar dae. Net baie hartseer is dat daar geen kos vir die diere is nie en hulle is heeltemal afhanklik van mense om hulle te voer. Totale oorbeweiding. Wens die mense in beheer wil besef culling moet gedoen word! Jarelange probleem wat elke jaar net erger word. Dis hartseer om Marloth Park so te sien agteruitgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great stay. We thoroughly enjoyed our stay. Unfortunately, the WiFi was not working. Also, the outside area got very slippery when it got wet with the rain. Maybe they need to roughen the surface?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Great place to stay. Fantastic place. Everything one would need is available and a beautiful view of the Kruger. Lots of animals visited around the house, also making it worth every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

A relaxing, comfortable place to stay for our family holiday to the Kruger Park. Such a lovely, spacious home for our trip. Plenty of crockery, cups and cutlery, with knives that are sharp. Well equipped with gas and electric. Bonus to have a dishwasher as well as aircon and fans. Very close to Kruger Park, Crocodile Bridge entrance. We visited Kruger Park every day. Lovely braai area. We loved the birdlife around the accommodation and being able to view wildlife around the Crocodile River, a walk away from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wow! Great value for money. Best location, all the facilities needed, clean and comfortable. Being on a bit of a budget, I was surprised at how much I got for my buck, small things like the ice maker, the mozzie nets, the comfy outdoor furniture options, were things we had come to not expect at this price point. Will definitely try to rebook Seekoei when visiting Marloth again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herby G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Wonderlike plek en naby aan die grensdraad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goeie keuse indien jy nie in Krugerwildtuin self bly nie. Spesiaal dat jy besoek van diere kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsig, rustigheid en gemak. Ons het vir 4 dae ontsnap uit die stad en die rustigheid van die bos gaan opsoek. Dit is 'n gemaklike kort afstand tot in die Kruger wildtuin via Krokodilbrug hek. Die eenheid het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek, heerlike braaigeriewe en 'n boma waar jy lang ure kan omsit en gesels. Die gasvrou het ons ook tegemoetgekom met 'n spesiale versoek - ek kan dit regtig hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik, uitstekende ligging. Dit is 'n baie mooi plek met 'n heerlike lapa om in te kuier. Dit is ons tweede keer in Seekoeistraat en Seekoei was nog ons beste kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei-weg 3330, Marlothpark, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3c7796cf1f23745b2f1853c630c2c4b3df95ef41410926fbc2d1161ebb96b457ed22267603cade081fc1e7b7ebc0776cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 8 mense 39 5 1 5 3330 Seekoei Road Marloth Park 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.3385663 31.8124657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang