Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Club Drive

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie huis bied gesinsverblyf en geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie. Familiegroepe is welkom.
Slegs 2 mense word in 'n slaapkamer toegelaat, behalwe kinders onder 2 jaar.
Geen besoekers word toegelaat nie. Gaste sal hul toegang verbeur indien oorbewoning plaasvind.
Laat die huis asb. in 'n goeie toestand. Maak seker dat alle vensters en deure toe is om diere uit te hou. Skadevergoeding en skoonmaakfooie sal geld indien die huis onbeveilig of onnet gelaat word.
Die huis bied selfsorgverblyf en gaste moet self enige voorraad aanvul.
Slegs gelisensieerde bestuurders ouer as 18 mag voertuie bestuur. Hou jou lisensie byderhand.
Rook is binnenshuis verbode en geen oop vure word toegelaat nie.
Rook word slegs in die buite-area toegelaat. Indien gaste elders rook sal dit 'n skoonmaakkoste tot gevolg hê.
Geraasversteurings is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan 34, Zimbali Estate, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a3a6842c40a5658d0db54dff4ee973e3a4cf91300e437c5af5e3908a832a4e027028b94bc87b337ad19be329bd3ec14638b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8) 34 Club Drive Zimbali Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.541307360577 31.19808229706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang