34 Eastlake
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
1. Respekteer asseblief die bure. Streng geen geraas na 21:00 op weeksdae en 23:00 oor naweke.
2. Geen rook word binne of in die binnehof toegelaat nie. Gaste mag slegs op die dek rook.
3. Wees asseblief bedag op die omgewing en gebruik water en elektrisiteit spaarsamig.
4. Die perseel word op eie risiko gebruik.
5. Hou asseblief die eenheid netjies en skoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastlake Island-weg 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang