Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34 Eastlake

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastlake Island-weg 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

34 Eastlake is in Marina Da Gama, in die suidelike voorstede van Kaapstad geleë. Dis ideaal naby die bekende Surfers Corner in Muizenberg en die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, albei met lieflike uitsigte oor die Marina. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n badkamer met slegs 'n stort en 'n aparte toilet, wat almal op die boonste verdieping is.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 'n maksimum van 2 voertuie.

Die skuifdeure maak oop op die balkon wat oor die Marina uitkyk, wat plaaslike inwoners gebruik om te roei, kajak, asook visvang en loslaat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Eastlake Island-weg 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastlake Island-weg 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2cb6dc005e693ca3d66d932884b59869d17bfb4501993399644e1951c45b0195163871104565abdbd2fc42c6f2e12605c36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 34 Eastlake Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.092080269912 18.477768026984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang