34 La Vista
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Phillip B - Mei 2024
Algehele gradering
Great value for money, clean, has all the amenities, easily.
Jacques M - Des 2023
Algehele gradering
Dit is een awesome plek en mense.
34 La Vista se terugvoer
Hi Jacques en gesinnetjie! Baie dankie vir die mooi resensie. Dis ons hartsplek en deel dit met soveel gaste as moontlik! Jou woorde beteken so baie. Julle was die ideale gaste. Dankie vir alles wat julle gedoen het. Julle is enige tyd weer welkom. Ons sal dit weer so lekker as moontlik maak vir julle en natuurlik ons ander gaste.
Mtwalume Groete van Emsie
Johannes N - Okt 2023
Algehele gradering
Our home away from home.
Philip B - Mei 2023
Algehele gradering
Great stay with amazingly beautiful views.
34 La Vista se terugvoer
Hi Philip, thank you so very much. It makes me so happy when our guests are happy. You are welcome anytime. Thank you for appreciating our piece of Paradise. You are now a piece as well. Emsie
Rosemary V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie skoon en netjies. Kan dit enige tyd aanbeveel.
34 La Vista se terugvoer
Rosemary, ons is vreeslik bly dat julle die vakansie geniet het. Dis wat ons wil hoor. Lekker tye, en tye wat onthou sal word. Baie dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Julle is enige tyd welkom
Vriendelike Groete
Emsie en Anthony
Johannes N - Mei 2023
Algehele gradering
Clean, safe and value for money.
34 La Vista se terugvoer
Hi Johannes, thank you so much for your kind words. You are welcome anytime. Thank you for enjoying your stay. Now you are part of our Paradise.
Take care
Emsie
Ina S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
34 La Vista se terugvoer
Hi Ina,
Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde. Ons begeerte is om ñ vakansie onvergeetbaar te maak want almal werk so hard. Julle is regtig enige tyd welkom. En weereens baie dankie vir alles en dat julle ons plekkie gekies het
Emsie
Sandra S - Sep 2022
Algehele gradering
La Vista 34 is a little peace of heaven for me.
Etienne N - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing plek, mooi skoon en baie gasvrye eienaars.
34 La Vista se terugvoer
Baie dankie! Ons is baie bly julle het lekker gerus en die vakansie geniet! Dit was ñ plesier om julle te kon akkomodeer.
Emsie
Chanel M - Jan 2022
Algehele gradering
Convenient.
Angelique V - Des 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Riekie W - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het verskriklik baie geniet.
34 La Vista se terugvoer
Ons is so baie bly julle het dit geniet! Ons kan nie wag om julle weer te akkomodeer nie. Dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Julle is enige tyd wees welkom
Emsie en Anthony
Stephan N - Sep 2020
Algehele gradering
Ideale plek vir n naweek weg breek
34 La Vista se terugvoer
Baie dankie. Dit was ons plesier om ons stukkie Paradys met julle te gedeel het.
Emsie en Anthony
Marie Bezuidenhout B - Des 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en als wat jy nodig is daar, beveel 34 La Vista aan as jy lekker vakansie wil hê.
34 La Vista se terugvoer
Dit was ons plesier, altyd goed om op datum te wees met wat om julle gebeur! Baie dankie vir die mooi boodskap! Dit was ñ plesier om ons stukkie Paradys met julle te kon deel! Emsie en Anthony
Anet P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
34 La Vista se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons begeerte is om ons gaste die beste ervaring te gee wat ons kan.
Dean D - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyed the quiet atmosphere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die rustige atmosfeer geniet.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
34 La Vista se terugvoer
I am very glad that you enjoyed the quietness of the village. Thank you very much for choosing Our Little Piece of Paradise. You and your group are welcome anytime!
Emsie and Anthony
Elrina D - Apr 2019
Algehele gradering
What an amazingly relaxing stay.
34 La Vista se terugvoer
Hi Elrina, it was such a pleasure to share our Little Piece of Paradise with you and your family. We strive to make everyone's stay an unmatched experience. Comfort, safety and relaxation are the most important focus points for us. Please come back and visit our beautiful village very soon! It would be my privilege to host you again.
Regards
The Proud Owners
Peter K - Mei 2019
Algehele gradering
Not so happy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie so gelukkig nie.
Geen elektrisiteit vir meer as een dag en geen persoonlike verwelkoming deur die eienaar nie, moeilik om van die woonstel af te stap, warm in woonstel omdat geen lugversorging of waaier gebruik kan word nie as gevolg van krag wat af is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
34 La Vista se terugvoer
Hi Peter, we understand and share your frustration. As you are aware, there was a power failure in the whole village during this time and not caused by anything we did. Unfortunately, we as owners do not control ESKOM hence had no control over the situation.
It was an unfortunate and unforeseen situation which none of us had control over.
Owners
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: La Vista 34, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang