Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 on 4th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 35, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

35 on 4th is selfsorgvakansiehuis in die woonbuurt Voëlklip in Hermanus. Die huis is naby 'n verskeidenheid bergroetes geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf die middedorp.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens op versoek). Die derde en vierde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die semi-oopplan-leefarea beskik oor 'n TV-kamer, 'n kombuis en eetarea. Daar is 'n sitarea op die onderste verdieping. Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toegeboude braai-area binne die huis sowel as 'n buitebraai-area met 'n draagbare braai en 'n stoepstel.

Die huis is binne 'n radius van 1,5 km vanaf Skulpiesbaai, Langbaai, Kammabaai en Voëlklipstrand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • 4de Straat 35, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 35, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzMjU5YWIwLWRkOWQtNGYxOC1hMzFhLWMzOGZiMjJlODc1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 35 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.402596517289 19.274448072956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang