Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 on DF Strauss

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir 35 on DF Strauss
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Glenda G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

5 ster verblyf teen 3 ster prys!

Baie dankie, ons het heerlik gekuier! Die gasvrou is vriendelik en die diens is uitstekend. Die plekkie is goed ingerig met alles wat nodig is en baie meer. Dit is skoon en netjies. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Chelsea R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea R

Very comfortable with beautiful views.

Very relaxing location and the accommodation was very comfortable.

Catherine V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

Snoesige see woonstel.

Ek het nog nooit by 'n plek gebly waar ek die hele dag net vir die see kon kyk nie. Die woonstel is snoesig, die bed slaap soos 'n droom en hulle voorsien toiletsproei. Dit is die klein dinge wat saak maak.

35 on DF Strauss se terugvoer

Baie dankie, liewe mens. Kom kuier asb. weer. Groete, Tania

35 on DF Strauss
Annemarie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Baie lekker gebly. Ons hou van honde en het lekker gespeel met hulle.

Verblyf was baie goed. Parkeerplek in erf. Ons sal weer daar gaan bly.

Frans G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Lekker wegbreek, asem skep blyplek.

Aangename stil verblyf met alles wat nodig is. See-uitsig 'n groot bonus asook binne braai.

35 on DF Strauss se terugvoer

Baie baie dankie vir jul terugvoer. Natuurlik is jul altyd welkom hier. Jul het my plek so mooi skoon gelos. Sien uit na jul volgende kuier. Tania

35 on DF Strauss
Gerty B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty B

Was die beste ooit. Rustige atmosfeer. Gasvrou is enig in haar soort!

Fantastiese plekkie. Privaat en baie gerieflik naby winkels en eetplekke. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

35 on DF Strauss se terugvoer

Dankie so baie, julle was ongelooflike gaste. Kom kuier gou weer. Groete, Tania

35 on DF Strauss
Natasha P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Baie lekker gebly,.

Is baie oulik!

Geraldine L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Heaven on earth ️.

We had a fantastic weekend at 35 on DF Strauss. What an amazing couple, very kind and helpful. We will definitely go again! We love Kleinmond!

35 on DF Strauss se terugvoer

Hi,
Thank you so much for your kind words. I cannot wait to see you soon! Be safe.
Tahnia

35 on DF Strauss
Moegamat M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moegamat M

Very nice and peaceful.

The stay was very enjoyable, made more so by the quiet area, cleanliness, and the willingness of the owner to accommodate your needs and requests. Will certainly use the venue again.

Juan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan D

A great flat.

It was very pleasant, thanks.

35 on DF Strauss se terugvoer

Baie dankie, Juan, dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Tania

35 on DF Strauss
Steven W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steven W

Lekker gekuier.

Eenheid is gerieflik en veilig maar het 'n bietjie opknapping nodig. Baie lekker gekuier. Eenheid is goed toegerus.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hi daar

Baie dankie vir jou terugvoer. Spesifiseer asb. die opknapping sodat ek kan werk maak daarvan.

Dankie
Tania

35 on DF Strauss
Judy J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Sal dit beslis aanbeveel.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en die eenheid was besonder netjies en skoon. Die see- en berguitsig is ook iets om te beleef.

Willene R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene R

Ons het baie lekker gebly.

Dit was baie rustig en ons het 'n heerlike rus tyd gehad. Die see was hard in ons ore en het die verblyf soveel meer betekenis gegee. Die gasvrou was uitstekend.

Elvina V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvina V

Excellent.

It was a very nice experience at the flat, and we appreciate the opportunity we got to stay there. We will come again. The view is nice and everything.

Theresa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Heerlike gekuier in goed toegeruste woonstel.

Bedags kon ons die pragtige see-uitsig geniet en die oop skuif venster nooi die vars seelug en reuk in. Saans het die stadsliggies teen die berg ons bekoor. Die binnebraai trek goed, geen onnodige rook wat terugborrel nie. Tania is 'n pragtige mens wat ons onmiddelik laat tuis voel het. 35 on DF Strauss sal ons beslis weer sien.

Danny G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny G

Fantasties.

Pragtige plek en almal is so vriendelik daar. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

35 on DF Strauss se terugvoer

Ag dankie julle, julle was ongelooflike gaste. Kom kuier asseblief weer

35 on DF Strauss
Ashley V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley V

Was fantastic gewees.

Dit is die nommer 1 bestemming vir 'n rustige wegbreek.

35 on DF Strauss se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuiers asseblief weer.
Tania

35 on DF Strauss
Veronica C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica C

Die beste rusplekkie ooit.

Dis die lekkerste plekkie as jy lekker wil rus met die gedruis van die branders wat mens saans hoor. Dis netjies met n pragtige uitsig en die goeie gasvrou maak dit nog beter. Sal dit vir enige een aanbeveel.

35 on DF Strauss se terugvoer

So dankie vir terugvoer, ek geniet al my ongelooflike gaste. Kom kuier asseblief weer.

35 on DF Strauss
Andelina M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andelina M

Absolutely amazing.

Host was super friendly. Location great, place warm and cosy.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hi, wow baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit opreg. Altyd welkom hier. Mooi loop. Tania

35 on DF Strauss
Jp C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp C

Briljante see-uitsig.

Tania was 'n superhost gewees. Die woonstel op tweede verdieping het die perfekte see-uitsig gehad en ons het in die oggende wakker geword met die geluid van branders. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hallo JP, wat 'n ongelooflike resensie. Dit maak my baie gelukkig. Altyd welkom. Mooi loop. Tania

35 on DF Strauss
Tersia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Heerlik gekuier afgesien van die slegte weer.

Gasvrou was altyd behulpsaam en vriendelik. Ons is baie goed ontvang en het afgesien van die weer baie lekker gekuier. Die binnebraai is absoluut 'n groot pluspunt en verder was als smaakvol en het geen tekort gehad nie. Baie dankie Tania. NS: Baie dankie vir my pragtige proteas!

35 on DF Strauss se terugvoer

Hi Tersia
Baie dankie vir jou mooi boodskap.
Dit is net belangrik vir my om te hoor hoekom julle bekommerd was oor die veiligheid.

35 on DF Strauss
Thomas M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M

The unit is very well-maintained and clean - there was everything we needed for our 2-week stay - the host Tania is also a very nice person and we thoroughly enjoyed our stay.

The unit had everything we needed and Tania made us feel at home - even sending us the load-shedding schedules. The unit was clean and tidy - and so close to the beach.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hi Jo-Anne, thank you for your kind words. You are always welcome. Tania

35 on DF Strauss
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jc A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc A

Uit die boonste gestoeltes.

Die gasvrou is enig in haar soort.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hallo

Wat 'n pragtige en kosbare boodskap.

Baie dankie
Tania

35 on DF Strauss
Tania G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania G

Lekker en gerieflik, maar bietjie teleurgesteld.

TV se Openview het nie gewerk nie. Eienaar het geen poging aangewend om dit te herstel nie.

35 on DF Strauss se terugvoer

Goeiemiddag.

Met alle respek, ek het die aand om 'n whatsapp ontvang om my in kennis te stel die die opvangs nie werk. Ek het om laat weet dat ek ek die volgende dag daarna sal laat kyk en omverskoning gevra. Tania Gous het my om laat weet dat hulle die volgende dag die hele dag nie beskikbaar is.

Tania Roux.

35 on DF Strauss
Mico V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mico V

Will never stay there again.

She advertised there was a TV, when arrived she told me the TV was not working and I and my spouse must talk to each other for 3 days, that is what she told us. Will never advise anybody to go there.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hi,
I apologize for the TV, but if I remember correctly I gave you my TV from Saturday to Monday.
Thanks

35 on DF Strauss
Robert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Uitstekende ligging, baie netjies en vriendelike diens.

Die ligging is ideaal en baie naby aan die wandelpad by die see. Mooi see-uitsig en vriendelike diens. Het lekker gekuier, baie dankie!

Dianne D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D

Dit was lekker.

Dit het 'n baie mooi berg- en see-uitsig. Dit was baie lekker stil en die verwelkoming was uit die boonste rakke, ons het sommer welkom gevoel.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hallo daar

Baie dankie vir jou pragtige boodskap. Dit was lekker om julle hier te hê en altyd lekker as my gaste my plek netjies los.

Julle is altyd welkom hier!

Wees veilig.

Tot weersiens

Tania

35 on DF Strauss
Marius R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Baie lekker gekuier. Sal weer terug wees as beskikbaar is.

Baie vriendelike sorgsame diens.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hallo Marius

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom hier.

Groete, Tania.

35 on DF Strauss
Cornel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Heerlik, netjies en mooi.

Mooiste uitsig, rustig, die plekkie is gemaklik en eienaar baie vriendelik.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hallo daar,

Baie dankie vir jul ongelooflike terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle het ons plek net so netjies gelos.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Pieter en Tania.

35 on DF Strauss
Theo S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Ons kuier altyd lekker by 35 on DF Strauss.

Goed toegerus met 'n mooi uitsig. Lekker toe braaivertrek. Stil omgewing.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hallo daar, baie dankie vir die mooi boodskap. Tot weersiens. Mooi loop. Tania

35 on DF Strauss
Jaco P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Netjies, vriendelik en gaaf. Baie skoon.

Gasvrou was baie gaaf. Plek netjies en daar is alles wat jy nodig het. Tania het 'n insident met baie deernis behandel wat ons baie waardeer het.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir jou boodskap. So mooi. Ek waardeer opreg.
My gaste kom altyd eerste!
Tot weersiens.
Tania

35 on DF Strauss
Wilna K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna K

Dankie Tania ons het heerlik gekuier!

Dit is 'n baie mooi en rustige plek met pragtige uitsig. Die ontvangs was hartlik en behulpsaam.

Conrad R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad R

Dit was so lekker gewees, alles is daar wat jy nodig het.

Ons het die tydjie in Kleinmond baie geniet. Baie om te sien en doen.

35 on DF Strauss se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Altyd welkom. Julle is stunning mense. Tania

35 on DF Strauss
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jeanne M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne M

Foto's bietjie verleidend, rustig, skoon.

Klein dorpie, nie veel om te doen nie.

35 on DF Strauss se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die terugvoer.

Word altyd waardeer.

Tot weersiens.

Vriendelike groete

Tania

35 on DF Strauss
Attie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D

Goeie waarde vir geld.

Baie privaat met ’n goeie see-uitsig.

35 on DF Strauss se terugvoer

Hi

Vreeslik dankie vir die ongelooflike terugvoer.

Hoop om jul gou weer te sien!

Groete

Pieter en Tania

35 on DF Strauss
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Stauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f470bd9a32b04cea48d0de0384a5edb4135a137bfbf9210d99e0c0c3ae5006b78d48693e4a36d7de90a7f350b4536c8d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 35 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3432283 19.0080028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang