Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 on DF Strauss

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Glenda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

5 ster verblyf teen 3 ster prys! Baie dankie, ons het heerlik gekuier! Die gasvrou is vriendelik en die diens is uitstekend. Die plekkie is goed ingerig met alles wat nodig is en baie meer. Dit is skoon en netjies. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelsea R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very comfortable with beautiful views. Very relaxing location and the accommodation was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Snoesige see woonstel. Ek het nog nooit by 'n plek gebly waar ek die hele dag net vir die see kon kyk nie. Die woonstel is snoesig, die bed slaap soos 'n droom en hulle voorsien toiletsproei. Dit is die klein dinge wat saak maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Baie dankie, liewe mens. Kom kuier asb. weer. Groete, Tania

Annemarie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Ons hou van honde en het lekker gespeel met hulle. Verblyf was baie goed. Parkeerplek in erf. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker wegbreek, asem skep blyplek. Aangename stil verblyf met alles wat nodig is. See-uitsig 'n groot bonus asook binne braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Baie baie dankie vir jul terugvoer. Natuurlik is jul altyd welkom hier. Jul het my plek so mooi skoon gelos. Sien uit na jul volgende kuier. Tania

Gerty B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Was die beste ooit. Rustige atmosfeer. Gasvrou is enig in haar soort! Fantastiese plekkie. Privaat en baie gerieflik naby winkels en eetplekke. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Dankie so baie, julle was ongelooflike gaste. Kom kuier gou weer. Groete, Tania

Natasha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly,. Is baie oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heaven on earth ️. We had a fantastic weekend at 35 on DF Strauss. What an amazing couple, very kind and helpful. We will definitely go again! We love Kleinmond!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Hi, Thank you so much for your kind words. I cannot wait to see you soon! Be safe. Tahnia

Moegamat M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker and rustig. The stay was very enjoyable, made more so by the quiet area, cleanliness, and the willingness of the owner to accommodate your needs and requests. Will certainly use the venue again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

A great flat. It was very pleasant, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tania & Pieter
35 on DF Strauss
Baie dankie, Juan, dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Stauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f470bd9a32b04cea48d0de0384a5edb4135a137bfbf9210d99e0c0c3ae5006b78d48693e4a36d7de90a7f350b4536c8d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 35 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3432283 19.0080028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang