Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

35 on DF Strauss

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Stauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

35 on DF Strauss is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Kleinmond, en is binne 1 km se ry vanaf die Kleinmond-hawe en Palmiet-strandmeer en -strand geleë.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n gedeeltelike see-uitsig het en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. 'n Slim-TV met Netflix, sowel as 'n binnebraai-area, is in die eenheid beskikbaar. WiFi word voorsien.

Kleinmond bied 'n wye verskeidenheid doendinge wat wissel van visvang stap, voetslaan, fietsryroetes, perdry om die wye verskeidenheid fynbos, proteas en voëls in die area te sien. Gaste kan ook besienswaardighede soos Hangklip-vuurtoring en die Bee and Kie-heuningfabriek besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Glenda G
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster verblyf teen 3 ster prys! Baie dankie, ons het heerlik gekuier! Die gasvrou is vriendelik en die diens is uitstekend. Die plekkie is goed inger...
Sien meer
Aug 2024
Chelsea R
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable with beautiful views. Very relaxing location and the accommodation was very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Catherine V
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesige see woonstel. Ek het nog nooit by 'n plek gebly waar ek die hele dag net vir die see kon kyk nie. Die woonstel is snoesig, die bed slaap soos...
Sien meer
Jul 2024
Annemarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Ons hou van honde en het lekker gespeel met hulle. Verblyf was baie goed. Parkeerplek in erf. Ons sal weer daar gaan bly.
Jul 2024
Frans G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek, asem skep blyplek. Aangename stil verblyf met alles wat nodig is. See-uitsig 'n groot bonus asook binne braai.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • DF Stauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 35 on DF Strauss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Stauss-straat 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f470bd9a32b04cea48d0de0384a5edb4135a137bfbf9210d99e0c0c3ae5006b78d48693e4a36d7de90a7f350b4536c8d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 35 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3432283 19.0080028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang