36 Martinique
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 1, 36 Martinique, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
36 Martinique is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in die veilige Shakas Rock-kompleks en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die Dolfynkus naby Thompsonsbaai. Die woonstel bederf gaste met 'n uitsig oor die swembad en see.
Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en bied direkte toegang tot die voorstoep. Dit het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die laaste 2 kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het ook lugversorging en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is daal 'n etenstafel met stoele waarom gaste hul maaltye kan geniet.
Die skuifdeure maak oop op 'n onderdak-stoep met 'n buite-etenstafel en is die ideale plekkie waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die see in die verte bewonder. Gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die ligging van hierdie verblyf is in 'n area wat nie beurtkrag ervaar nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rock-laan 1, 36 Martinique, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 1, 36 Martinique, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang