36 Steps Beach Sand
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluewater-keeromstraat 7, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
36 Steps Beach Sand is 'n dubbelverdieping-baksteenhuis met 'n hek wat na die see lei. Dit is in 'n baie stil doodloopstraat in Bluewater Bay geleë.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het sy eie sitarea en balkon, asook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Op die onderste verdieping is daar 2 slaapkamers en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens.
Die kombuis, opwaskamer en leefarea is ook op die onderste verdieping en dit lei na 'n stoep en 'n buitebraai. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is ook 'n dubbelmotorhuis. Gaste kan vanaf die groot balkon op die boonste verdieping kyk hoe die skepe in Gqeberha (Port Elizabeth) aankom. Dié stoep het ook 'n braai-area en 'n ongelooflike uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bluewater-keeromstraat 7, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluewater-keeromstraat 7, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang