Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 The Bridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 22, Eenheid 36 The Bridge, St. Lucia-riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

36 The Bridge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks op die rand van die St. Lucia-riviermonding. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die riviermonding deur die bome en seekoeie, ratels, muishonde, ape en ongelooflike voëllewe kan vanaf die stoep gesien word.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in die kompleks. Winkels, restaurante en vermaakopsies is ook naby. iSimangaliso-vleilandpark, die tuiste van 4 van die Groot 5, ander wild en diverse voëllewe, is 'n net 'n entjie se ry ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • McKenziestraat 22, Eenheid 36 The Bridge, St. Lucia-riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 22, Eenheid 36 The Bridge, St. Lucia-riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0091ea51fb7a37d8eabe7650fe6f242c2204f42ed6659c1544f36cb5d9b064d6b41b9407a7a7432bac256f8ecf2f223e6633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 22 McKenzie Street Unit 36 The Bridge 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.37183401494 32.411925879099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem