36 The Bridge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 22, Eenheid 36 The Bridge, St. Lucia-riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
36 The Bridge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks op die rand van die St. Lucia-riviermonding. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die riviermonding deur die bome en seekoeie, ratels, muishonde, ape en ongelooflike voëllewe kan vanaf die stoep gesien word.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in die kompleks. Winkels, restaurante en vermaakopsies is ook naby. iSimangaliso-vleilandpark, die tuiste van 4 van die Groot 5, ander wild en diverse voëllewe, is 'n net 'n entjie se ry ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Ligging
- McKenziestraat 22, Eenheid 36 The Bridge, St. Lucia-riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 22, Eenheid 36 The Bridge, St. Lucia-riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang