360on62 Elsje's Corner @ The Farmhouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Kredietkaartgeriewe is op die perseel beskikbaar.
Troeteldiere word op versoek toegelaat, maar hulle moet goed-gemanierd en opgelei wees. Die eienaars moet in gedeelde ruimtes agter hulle troeteldiere opruim. Gaste moet hul eie beddegoed vir hulle troeteldiere saambring. Slegs 2 troeteldiere word op 'n slag toegelaat.
Neem asb. kennis dat die kothuise nie TV's het nie. Hiér kan gaste die klanke van die natuur en die stilte geniet.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 165, Langs die R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap