6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Shearwater Drive, The Aston's, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Astons 37: Escape to Paradise is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot die strand en is die ideale bestemming vir gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.
Die woonstel is op die eerste verdieping en spog met 'n lieflike uitsig oor die see. Daar is 3 slaapkamers en die huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplanleefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere Openview-kanale. Die sitarea lei na die privaat braai-area wat weer na die tuin en 'n gemeenskaplike swembad lei. Gratis WiFi en veilige parkeeplek is beskikbaar.
Gaste kan die omgewing verken en 'n verskeidenheid aktiwiteite soos branderplankry, swem, visvang en fietsry in die omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Shearwater Drive, The Aston's, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink The Astons 37: Escape to Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Shearwater Drive, The Aston's, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang