37 Key Largo
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Topham-weg 5, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
37 Key Largo is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks in Kingsburgh.
Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 18 jaar. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea en hierdie area kan ook as 'n tweede slaapkamer ingespan word deur die afskorting te gebruik.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die toonbank geniet word.
Die TV het 'n internetkonneksie en toegang tot Netflix en daar is WiFi in die woonstel. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir Netflix gebruik. Die toegeboude stoep bied 'n uitsig oor die see.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n waskamer, tennis- en muurbalbane en 'n gimnasium.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eurika Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 141
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Topham-weg 5, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 37 Key Largo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Topham-weg 5, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal