Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 Key Largo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karika G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die verblyf was 10/10. Ons het lekker gerus. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rio D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect. We enjoyed our stay and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi uitsig oor see, kompleks is baie netjies en die strand is slegs by die hekkie. Mooi uitsig oor see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig. Vreeslik lekker plekkie, en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie gerieflik en goed geleë. Baie om te doen. Sal beslis aanbeveel. Woonstel was baie gerieflik. WiFi, gas en elektriese stoof. Fantastiese uitsig en baie veilig. Swembad word daagliks skoongemaak en braaigeriewe word mooi in stand gehou. Sal beslis weer gebruik maak hiervan as ons weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldo T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Rus. Dit was 'n baie lekker kuier en het baie gerus met Vitamin Sea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lungi M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

We made the best of it despite the dust. However, they should clean the cupboards, especially in the bedroom. We couldn't pack our clothes because it was dusty and smelly. They should consider fumigating the place with the Fogger to get rid of the cockroaches. Other than that, it is a good place. They must consider providing enough toilet paper for the guests. We only received one half-used roll and had to buy more ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Eurika
37 Key Largo
Thank you for the feedback. Please take note that this is a self-catering unit. We only supply one toilet roll that was not half but unused and full. You need to buy your own for the rest of your stay. Should you wish that everything must be supplied, we suggest you book into a guesthouse or hotel. We provided you with everything else, from refuse bags, kitchen cloths, sponges, dishwashing liquid and so much more. The unit is fumigated on a regular basis as the unit is very close to the ocean. The humidity and heat over the summer months contribute to cockroaches making their appearance but we try our utmost best to keep it under control.

Angeline P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2023

Neat, clean and safe. The flat is neat clean and very safe. Parking is secured and has a night guard. The swimming pool is clean and can be seen from the window. There is Netflix and WiFi for the kids. The kitchen had all utensils and lots more. Plenty of bedding and enough extra beds. The damage deposit was paid back within 3 days. The beach is unfortunately just for fishing, however, there is a swimming beach a few min away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chelize B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Fenomenaal. Wat 'n ongelooflike lekker vakansie. Als is in ry- en stapafstand van ons af. Die uitsig is prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eurika
37 Key Largo
Hi Chelize Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het 37 Key Largo geniet. Hoop om julle sommer gou weer terug te sien by een van ons eenhede in Key Largo.

Rio D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Eurika het ons baie goed ontvang en die woonstel gewys. Dit is 'n pragtige plek, skoon en netjies. Alles wat mens benodig om gerieflik te bly. Die woonstel is baie naby die see, stapafstand, en het 'n pragtige see-uitsig. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Topham-weg 5, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9840b402f82234d6aa755a5829b7c32d023586fe01b05c60115c3b3e9c1220332b74a4a501bbb9373cf58a32cc366a957a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 5 Topham Road Key Largo 37 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0724358 30.873781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang