Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 Marine Drive Self-catering Units

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 3 resensies vir 38 Marine Drive Self-catering Units
Netheid
3.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.3/5
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Oros V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Oros V

Swak, nie eens dieselfde as op foto's nie.

TV remote het nie eens batterye nie, moes self gaan koop. Die kaste met borde ens. was gesluit, die een kamer is vol muf en die toiletdeur kan nie eens ordentlik toemaak nie.

Zavannha O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zavannha O

Onpersoonlik.

Persoonlike goed word in kombuis kaste toe gesluit en in die kaste. Persoonlike foto's is onder die glas blad van die sitkamertafel. Was nie glase nie. Die klein kindertjies mag nie op die bank lê en stories kyk nie. Handdoeke wat gekry is was nie in goeie toestand nie (nie gebruik nie het eie handdoeke gevat betaal definitief nie R20 vir sulke handdoeke nie). Daar is deure wat deurloop na die ander kamers waar ander mense bly en kan hoor wat aangaan en gepraat word in die ander bly plekke.

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 38, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6200, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAp97WrIdvCTVwOhljm84pYArrbUScMmLSLCoaRLtyFkEAtyHDM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 3 38 Marine Drive Schoenmakerskop 6200 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.040204891013 25.539385378361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang