Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 On Main

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 38, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 R2 655 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

38 on Main is 'n knus selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, Hermanus, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die omgewing kan verken.

Dié huis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir 'n kind, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, kisvrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, 'n etenstafel, 'n kroeg met stoeltjies, en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n vuurput, 'n omheinde tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is sowat 1,2 km vanaf Sandbaai-strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 38, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 38, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8702545c79f2a144d93e6491e2b222760220bdcd93af6a09b51193ff2de86d898411235abe71f0f57c022930582e4455a9f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 655 per nag (plek vir 9) 38 Main Road Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424347960615 19.196644994003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang