Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 on Westcliff

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir 38 on Westcliff
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Riyaad I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riyaad I

Pleasant.

House was clean, WiFi never worked. Lighting was very bad within the lounge area, but very spacious.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Stellie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stellie T

Die Verblyf was glad nie op standaard nie. Absoluut nie vir die prys wat gevra word nie.

Ons is ongelooflik teleurgesteld in als om 38 on Westcliff. Met aankoms was daar geen krag wat na verskeie oproepe eers herstel is. Verblyf glad nie op standaard vir prys wat gevra word nie en word bemark met TV's in elke kamer. WiFi is nooit aangeskakel, uitgewys en vir R12 000 geen DStv. Storte in kamers het oorgeloop en is daar van ons op vakansie verwag om te wag vir munisipaliteit om te kom suig. Na eienares self erken het dat verblyf nie op standaard is nie en ons nag se verblyf sal vergoed, nee het sy glad nie by haar beloftes gebly nie. Absolute swak ervaring!

Doep M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doep M

Baie lekker verblyf, sentraal geleë en pragtige uitsig.

'n Voorstel, dit sal baie help as julle 'n tuimeldroeër en wasmasjien in die huis sit, veral vir 'n nat reënerige naweek soos die een wat ons daar was. Verder as dit was alles perfek!

Vanaf R9 100
R9 100 R8 190
per nag (plek vir 12)
Vanaf R9 100
R9 100 R8 190
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Westcliff-weg 38, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeea57efcd10162ca3c5b0bcab1e90910e8bf75a7105c2cddecf6a08072f7537e266a6fdcf96c9309941a80658abab1c84bed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R9 100 nouVanaf R8 190 per nag (plek vir 12) 4 5 1 4 38 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.4255604 19.2314997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang